1 gekapte ui
knoffel
knippie rooi peper
500g maalvleis

MIAMI Boerie Relish met Chilli
Blik “Red Kidney” Boontjies (gedreineer)

Braai 1 gekapte ui, met knoffel en rooi peper tot sag. Voeg 500g maalvleis by en braai tot bruin.
Voeg nou MIAMI Boerie Relish met Chilli by en die blik rooi bone.
Laat vir 15min prut.  Geur met sout&peper.
Bedien saam met rys en slaai