1kg baba aartappels
50 ml MIAMI Gherkin Relish
200 ml mayonnaise
50 ml koue water
30 ml kondensmelk
50 ml MIAMI Gherkin Relish (of na smaak)
gesnipperde salami of gebraaide “diced bacon”
Kook aartappels in soutwater tot sag, maar ferm
Sny in kwarte en pak uit op plat bord
Verdun mayonnaise met met bietjie melk meng kondensmelk by
Gooi oor aartappels.
Skep klein hoeveelhede MIAMI Gherkin Relish ooral oor gereg
Strooi gesnipperde salamistukkies bo-oor.
Hoe langer dit staan, hoe geuriger
Vir garnering gebruik bietjie chopped peppadew