
Meng saam:
3 eetlepels MIAMI Gherkin Relish
1 blik boontjies in tamatiesous
1 blik botterbone
1 eetlepel bruin of balsamieke asyn
knippie oreganum
sout en peper
Ander: Filopasteitjies met camembertkaas en MIAMI Gherkin Relish
MIAMI Gherkin Relish en frankfurters/Russians op mash