500 g maalvleis
1 pakkie bruin uie sop
2 eiers
Ander geurmiddels na smaak
½ koppie hawermout (oats)
1 botteltjie MIAMI Curried Onions
sosatiestokkies

Meng maalvleis met sop, eiers, geurmiddels en hawermout. Vorm frikadelle. Neem ‘n kort sosatiestokkie.
Ryg ‘n kerrie uitjie in en steek in ‘n frikadel.
Bak vir 30 minute op 180°C
Haal uit oond en gooi oorblywende kerriesous oor warm frikadelle sodat die sous kan intrek.
Bedien warm of koud.