6 piesangs in skywe gesnuy
4 MIAMI Curried onions in kwarte gesny
2 eetl mayonnaise
1 teeL. kondensmelk

Meng mayonaise en 30 ml van die Curried Onions se sous en gooi oor gesnyde piesang en uie.
Laat staan vir 1 uur in yskas voor opdiening.