
Braai 250g hoenderborsies eenkant tot gaar maar nie droog
In aparte kasserol doen die volgende:
1 groot ui fyn gekap }
1 eetl olie } Braai saam
1/2 eetl kerrie }
1 eetlepel MIAMI Tamatie Pasta
1 blokkie beesaftreksel, 2 eetl chutney, 1 eetl suurlemoensap
1 blik MIAMI Indian Style Diced Tomatoes
250 ml Helmans Mayonaisse ….. (Moet Helmans wees)
Prut alles saam vir 20 minute.
Idee: Bottel dit warm as ek dit later wil gebruik
Meng kerrie sous nou by hoenderborsies en bedien op rys met slaai