Kook 350g penne pasta tot gaar (Al Dente)
15ml olie (indien beskikbaar gebruik suurlemoen olie)
2 knoffelhuisies gekap
2 chillies gekap (opsioneel)
1 blik MIAMI Tomato, Garlic, Basil & Origanum
Sowat 20 skoongemaakte prawns
‘n paar vars aspersies klaar gaar OF indien nie van aspersies hou nie, gebruik sampioene
2tlepels vars origanum

Braai die knoffel en chillies in olie, voeg blik tamaties by en prut vir 5min.
Voeg nou prawns, aspersies, sampioene, origanum en sout/peper  na smaak by.
Meng liggies met gaar pasta en bedien, besprinkel met olyfolie.